Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Pad na Kalif" by Anna Schonfrucht ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Pad na Kalif

šŸ“˜ Read Now     šŸ“„ Download


eBook details

  • Title: Pad na Kalif
  • Author : Anna Schonfrucht
  • Release Date : January 18, 2018
  • Genre: Romantic Comedy,Books,Romance,Sci-Fi & Fantasy,Fantasy,
  • Pages : * pages
  • Size : 1012 KB

Description

Die oase Kalif lĆŖ aan die voet van die Hoggarberge, in die magtige Sahara woestyn. Dit is hier waar die argeoloog Dr Ed Millar en sy navorsingspan werk. Op een van sy togte na die opgrawingsgebied, neem hy sy beelskone dogter Azara saam met hom.

 Met haar heldergroen oĆ« en haar lang, rooi en krullerige hare, het sy dadelik die aandag getrek van die geheimsinnige, donkergeklede Toeareg, El Khobar.

Dit het egter nie daar gestop nie, en sy het haarself kort daarna in ’n swart tent in die woestyn en in die bed van hierdie gevreesde rower bevind.

 Terug in Engeland vertrou haar pa haar toe aan die aantreklike, multi miljoener Ben Cavanaugh, vir wie hy al jare lank ken. Ben het haar as niks meer as ’n irritasie gesien nie en haar besondere skoonheid het hy blykbaar ook nie eens raakgesien nie.


PDF Books Download "Pad na Kalif" Online ePub Kindle